European Adventures of Toinette and Johan

Friday, October 06, 2006

Ons book collection


Ek en Johan het al so baie boeke hier gekoop, want eerstens is daar baie tweedehandse boekwinkels wat boeke teen spotgoedkoop verkoop, en tweedens is daar nie veel om te doen hier in die aand nie. Dis te duur om uit te gaan vir entertainment, so die boeke is maar vir eers ons entertainment. Johan het sover al 4 boeke gelees. Ons het 'n behoorlike poespas sover:

  • The Hours - Michael Cunningham (ja regtig, dit is nie net 'n movie nie, die movie is eintlik gebaseer op die Pulitzer winning boek)
  • The Life and Opinions of Tristram Shandy (een van my professors het gesĂȘ dit word glo beskou as een van die eerste postmoderne novels)
  • Virtual Light - William Gibson
  • The God of Small Things - Arundhati Roy (1997 Booker prize winner)
  • The Wisdom of Judaism (baie nice quotes)
  • A Clockwork Orange - Anthony Burgess (weereens, ja, hierdie was eers 'n play en toe 'n novel en eers toe 'n movie - Johan is veral baie bly oor hierdie een)
  • Smoke and Mirrors - Neil Gaiman
  • Aqua Yoga: Harmonising exercises in water for pregnancy, birth and beyond (en nee, moenie worry nie, ek en Johan het nog glad nie planne vir pienkvoete nie)

Sal seker maar alles moet terugpos jong - dit weeg so swaar en neem so baie plek op...

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts