European Adventures of Toinette and Johan

Monday, February 12, 2007

Peacock Garden


Die peacock garden het baie poue wat vryelik rondloop en daar is verskeie plante wat selfs gesny is in die vorm van poue, soos op hierdie foto. Mens kan ongelukkig die vorm net nie mooi uitmaak op die foto nie, weens die oorbeligting van die son.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts