European Adventures of Toinette and Johan

Saturday, November 11, 2006

Beanca en Warren


Hierdie is Beanca en Warren. Hulle is 'n paartjie en is sterk op pad om te trou. Beanca se broer, Chris, is op die volgende foto. Warren is 'n purchase ledger clerk op die oomblik, maar wil graag pastoor word. Beanca het geswot vir 'n chef, maar het besluit die lang ure is nie vir haar nie. Op die oomblik doen sy caring vir bejaarde mense, maar haar kop staan steeds hotelbedryf se kant toe. Sy en Chris wil graag eendag hul eie coffee shop hĂȘ.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts