Die studente vang graad!
Ons was in Oxford op die Saterdag wat die studente graad gevang het - so die strate was vol met wit en swart "pikkewyne" - en as gevolg daarvan, was baie van die universiteitsgeboue ongelukkig nie oop vir die publiek daardie dag nie.Hier is 'n paar studente wat lekker pose vir 'n paar fodies.
Newer Posts
Older Posts
0 Comments:
Post a Comment
<< Home