European Adventures of Toinette and Johan

Monday, May 24, 2010

Skateboard mania





Johan het onlangs weer sy liefde vir skateboarding herontdek en vir hom 'n nuwe skateboard gekoop. Hy se hy kan voel sy lyf is definitief nie dieselfde as die 15-jarige tiener wat toentertyd dit so effortlessly kon doen nie, maar hy geniet dit in elk geval. As mens ouer raak "verloor" mens soms jouself of volwassenheid neem so oor dat mens vergeet om die dinge te doen wat jy geniet oor mens dink dis nie meer "gepas" nie. Ons is nooit te oud om iets te doen wat ons voor lief is nie...dis nou as die ageing liggaam dit toelaat natuurlik :-)

Dit bring ook allerhande herinneringe terug - dit was juis in daardie vroee jare wat ons verlief geraak het. Hier is 'n paar fodies van hom in aksie by Hyde Park en Madchute Skate Park.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts