European Adventures of Toinette and Johan

Monday, July 02, 2012

Coniston pitstop...then back to Hawkshead again



Ons het al die pad Coniston toe gestap.  Hier is 'n paar phodies van ons in die dorpie Coniston.  Ons het middagete daar geëet en toe af na die meer gestap waar ons roomys geëet het by die water en uiteindelik die bus terug gevang het Hawkshead toe.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts