European Adventures of Toinette and Johan

Monday, July 02, 2012

A view that stretches for miles...




Hier is 'n paar phodies van die uitsig van Hawkshead op die toppunt van Latterbarrow en Johan langs die pinnacle.  Aan die ander kant van die bergtop is daar ook 'n pragtige uitsig oor Lake Windermere.  Die mis wat oor die bergtoppe rol was so atmosferies.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts