Please Mr Postman...
Sjoe, ek het my darem al 'n paar keer lam geskrik as die posman ons briewe deur die briewe-gleuf druk. By ons ou woonstel het ons 'n posbus gehad, maar huise hier in die UK het mos briewe-gleuwe waardeur die pos gegooi word. Ek is nou al bietjie meer gewoond daaraan, so ek skrik darem nou al minder...
0 Comments:
Post a Comment
<< Home