European Adventures of Toinette and Johan

Saturday, November 11, 2006

The London Eye










Hier is 'n paar views vanuit die London Eye uit. Dit is soos 'n groot wiel met pods waarin sowat 14 mense op 'n slag kan gaan om London van bo uit die lug te beskou. Ons wil ook nog een keer in die aand daarop ry, want hulle sĂȘ dit is 'n asemrowende sight in die aand met die liggies en al. 'n Mens kan nie glo hoe groot en cosmopolitan London is nie - die view bestaan uit honderde skyscrapers so ver as die oog kan sien. Definitief iets om te beleef...

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts