Portree-nificent!





Ons het vir middagete by Portree gestop, 'n pragtige kusdorpie langs die Isle of Skye. Dis vir my verstommend hoe blessed die mense is wat daar woon - hulle het die best of both worlds - beide die see en die berge. Dis die perfekte golden mean - Aristotle sou in sy skik wees. En glo my, ons was ook!
Daar was ook 'n cruise ship (sigbaar in die eerste foto) wat daar gedock het vir 'n stop, so Portree het gewemel met toeriste toe ons daar was.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home