Hierdie is die uitkykpunt vanaf
Kilt Rock, wat so genoem is omdat dit glo lyk soos die
pleats van 'n
kilt.
Daar is 'n waterval wat ook hier afloop en dis amazing hoe skerp en strak die bergrante af strek onder na die see. Wat 'n wonderlike plek om waarlik Een te voel met Alles.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home