European Adventures of Toinette and Johan

Monday, May 24, 2010

Decadently delicious


Hier is 'n foto van een van ons pragtige sonsondergange. Londen het gewoonlik mooi sunsets
in die somer as gevolg van al die besoedeling, maar die vulkaniese as wat oorwaai van die vulkaan in Ysland maak deesdae dit besonder mooi. Dis ironies om te dink dat iets wat soveel ontwrigting veroorsaak (soveel Europese vlugte is al gekanselleer as gevolg daarvan) tog ook iets so pynlik pragtig kan veroorsaak...

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts