European Adventures of Toinette and Johan

Monday, July 02, 2012

Getting up-close and personal with the locals


Hierdie kietie-kat is baie slim.  Hy/sy lĂȘ lekker op die muurtjie in die middel van Hawkshead se dorpie en slurp die son en die aandag op van toeriste soos hulle verby loop.  Ek en Johan het oorkant by 'n pub gesit en 'n drankie geniet en gekyk hoe elke 2de toeris eers stop om vir kietie-kat 'n cuddle  gee.  Toe ons klaar is, MOES ek maar ook dieselfde doen.  Te oulik!

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts