European Adventures of Toinette and Johan

Monday, July 02, 2012

Meet another local...Custard the pony


Ons het vroeĆ«r al verby hierdie ponie geloop terwyl 'n kiddy  besig was om haar en ander hoenders te voer.  Maar lyk my hierdie local is welbekend onder toeriste.  Ons het later in ons visitor's book gelees iemand het geskryf haar naam is glo Custard en dat sy baie geliefd en welbekend is in Hawkshead.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts