Paddington welcomes us home
Ons het die oggend weer die trein vanaf Penzance na Paddington stasie toe gevang. Die 6-en-'n-halwe-ure treinrit is darem aangehelp met al die geriewe van hedendaagse tegnologie: Ek het lekker gelees aan my Kindle boek en Johan het tussen sy lees deur games gespeel. Na 'n lang reis terug is ons verwelkom deur Paddington Bear homself ;-). Fluit-fluit, ons Scilly storie is vir eers uit...
0 Comments:
Post a Comment
<< Home