Enchanting Porlock
Die diversiteit van Exmoor se landskap is stunning. Ons het in 'n klein dorpie gebly genaamd Porlock, waar die digters Wordsworth en Coleridge ook baie gekuier het in hulle tyd:
"Exmoor is loosely defined as an area of hilly open moorland in west Somerset and north Devon in South West England. The hills of Exmoor surround Porlock on three sides, with the purple heather covered moors cut by deep, often wooded combes with clear sparkling streams at their base.
The spectacular beauty of Exmoor is protected by the Exmoor National Park Authority and the National Trust, with the flora and fauna on the moor helped by the award-winning purity of the air. In addition, Porlock Bay has received EU awards for the cleanliness of the sea-water. Its unique situation allows Porlock to enjoy a wonderful, warm and soft climate." [Wikipedia]
Nie net is die lug super skoon daar nie, daar is ook min ligbesoedeling en is daarom 'n wonderlike plek vir star gazers. Ons moes juis flitse saam vat aangesien straatligte beperk is tot die minimum daarso. Ons was ook verskriklik gelukkig met die weer en daar het nie een druppel reën geval in die tyd wat ons daar was nie, so ons kon lekker rondrits.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home