European Adventures of Toinette and Johan

Tuesday, October 07, 2014

Beach buffoonery

Aangesien Homey aangeneem is, weet ons nie of dit die eerste keer is dat hy die see sien of nie.  Maar ek weet een ding, hy is absoluut mal oor die see en strand.  Hy is mal oor die reuke en die teksture en hy het behoorlik gebokspring toe ons op die strand se klippe gaan loop het.






0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts