European Adventures of Toinette and Johan

Tuesday, October 07, 2014

Equestrian Antics

Exmoor is bekend vir sy wilde Exmoor ponies.  Ons het van hulle in die ryery gesien teen die heuwels, maar kon nie foto's neem nie.  Het wel op talle perde (en skape) afgekom tydens ons walks, want baie van die voetpaaie sny verby plase.







0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts