European Adventures of Toinette and Johan

Tuesday, October 07, 2014

Lynton Coastal Path

Van die fenikulêr afgeklim, was ons nou bo by Lynton en ons het die seekus-paadjie gevat met 'n pragtige uitsig van die see waarvan die kleur rondspring tussen tussen jade en turquoise waters.  Dit was redelik hoog en gelukkig het Homer hom goed gedra.  Ons was wel bitter versigtig vir die onwis en die onwis :-).








0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts