European Adventures of Toinette and Johan

Saturday, November 11, 2006

London sunset


En hulle sĂȘ net 'n Suid-Afrikaanse sunset is asemrowend! Weet nie of dit al die pollution is wat bygedra het tot hierdie asemrowende sunset nie, maar dit is regtig besonders. Daar is nou talle projekte in London om die omgewing te help beskerm en ons sal een van die dae moet begin recycle, want die regering gaan begin boetes uitdien aan diegene wat nie recycle nie. 'n Valiant effort...

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts