European Adventures of Toinette and Johan

Sunday, January 13, 2008

Beautiful Bern












In Bern aangekom, het die eerste indrukke van Bern vir ons heel scruffy gelyk in vergelyking met Zurich. Christov en Jeanette het besluit om te gaan ysskaats, en ek en Johan het toe voet geslaan om bietjie meer van Bern te verken. En is ons bly ons het! Ons het 'n pragtige stad gevind met die mooiste argitektuur en die indrukwekkendste brue wat mens wonderlike uitsigte gegee het oor die stad. Alhoewel ons almal meer van Zurich se look en gevoel gehou het, het dit wel al hoe duideliker geword hoekom Bern die hoofstad van Switserland is.

Hier is 'n paar van die mooiste foto's wat ons geneem het daar.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts