European Adventures of Toinette and Johan

Saturday, August 30, 2008

Notre Dame





Hierdie is die katedraal van Notre Dame, wat een van die beste voorbeelde is van Franse, Gotiese argitektuur. Baie dele van die katedraal is beskadig tyden die Franse revolusie, maar in die 19de eeu is 'n enorme restorieproses aangepak en die katedraal is toe herstel tot sy volle glorie.

Toe ons daar was, het hulle adverteer dat die Pous in September by die katedraal gaan wees, sekerlik 'n baie groot gebeurtenis vir Katolieke.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts