European Adventures of Toinette and Johan

Monday, July 13, 2009

Ons gaan fort!





Ons het 'n foto stop gemaak by Dun Beag Broch wat 'n murasie is van 'n ou fort en tussen die murasie rondgeloop. Dis verstommend om te dink hoeveel jare se geskiedenis rond gestrooi le op die Skotse Hooglande.

Daar was ook skape daar naby en ek het selfs wol opgetel wat een van die skape geshed het as 'n souvenir.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts