European Adventures of Toinette and Johan

Monday, May 24, 2010

Dover Kasteel




Na ons by die Lighthouse was het ons terug gestap en Dover kasteel besoek. Vir tweeduisend jaar het dit gedien om die Engelse kus te beskerm teen indringers. Henry II het die teenswoordige kasteel gebou in die 1180s en vir die volgende 800 jaar is die geboue angepas om tred te hou met die veranderings in weaponry en warfare:

Dover Castle dates from the rebuilding work during Henry II's reign, but the site has been of vital importance since the Iron Age.
The first castle was probably an Anglo-Saxon fortress and, on the arrival of William the Conqueror, the existing fortifications were improved with the building of an earthwork castle.
Work began on the castle in the latter part of the 12th century with the construction of the Keep (or Great Tower) - the largest in Britain. [Quoted from London for free http://www.londonforfree.net/trips/dover.shtml]

Ons was baie moeg na die hele dag se stappery, maar is bly ons het die steilte aangedurf en die kasteel ook besoek. Die kasteel is verskriklik mooi, verskriklik groot en verskriklik goed uiteengesit - elke area dien 'n sekere doel.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts