European Adventures of Toinette and Johan

Monday, July 02, 2012

Death be not proud...


Voor ons Dove Cottage toe is, het ons eers 'n draai gaan maak by William Wordsworth se graf in St Oswalds Churh Yard.  Hy lê hier begrawe saam met sy vrou, Mary, hul dogters Dora en Catherine en hul seun Thomas, sowel as William se suster, Dorothy.  Hulle almal lê sy-aan-sy in die skadu van 'n ou Yew boom -- een van agt bome wat deur die digter self daar geplant is.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts