European Adventures of Toinette and Johan

Monday, July 02, 2012

Grasmere, thou art so fair!

William Wordsworth het nie verniet vir Grasmere beskryf as "the fairest place on earth" nie.  Wordsworth was deel van die digters van die Romantiese periode (so ook sy mede-digters en vriende Samuel Taylor Coleridge en Sir Walter Scott).

Selfs die reën was nie genoeg om die prag van hierdie plek weg te steek nie.  Soos Wordsworth ook oor Grasmere geskryf het in een van sy gedigte:


"A blended holiness of earth and sky,
Something that makes this individual spot,
This small abiding-place of many men,
A termination, and a last retreat,
A centre, come from wheresoe'er you will,
A whole without dependence or defect,
Made for itself, and happy in itself,
Perfect contentment, Unity entire."




0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts