The Lake District awaits!
Ek is duidelik baie opgewonde vir ons eerste trippie na die Lake District - 'n plek van sulke prag wat soveel digters, onder andere William Wordsworth; kunstenaars, onder andere JMW Turner; en skrywers, onder andere Beatrix Potter, geinspireer het.
Ons reis lĂȘ voor: 1,5 kilometer se stap stasie toe, 2 ondergrondse treine, 2 bo-grondse treine, 2 busse en 'n 500 meter stap of so van Hawkshead se village centre af. Kan nie wag nie!
0 Comments:
Post a Comment
<< Home