European Adventures of Toinette and Johan

Monday, July 02, 2012

Lydia's Loft

Die plekkie waar ons gebly het is 'n loft wat omskep is uit 'n ou barn.  Dit is 'n 17th century Grade II listed period property en dit verduidelik ook al die hout beams (Johan het 'n paar maal sy kop lelik teen hulle gestamp, maar die plekkie is so quaint and charming dat dit alles die moeite werd was).

Die plekkie is vernoem na die eienaars se dogter, Lydia.  Daar is ook 'n gedig wat by die voordeur opgeplak is en 'n Ode to Lydia is.  Nou ja, aangesien een van ons gunsteling tannies se naam Lydia is, het ons geweet hierdie plekkie sal sommer goeie karma hĂȘ :-)

Die wens vir hulle dogter is so pragtig en ek wens dit ook aan almal van julle toe:  "May all that is lovely and noble and true abide with you forever."










0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts