European Adventures of Toinette and Johan

Sunday, October 27, 2013

Bryher Though ART lovely

Tydens ons walkies  het ons afgekom op die art studio  van plaaslike kunstenaar Richard Pearce wat skilderye van die plaaslike landskap maak.  Net soos met al die padstalletjies, was ons verstom om die studio onbeman te vind.  Daar was net CCTV-kameras wat 'n oog gehou het om jou te vertrou om nie die skilderwerke te steel nie en daar was natuurlik weer 'n glasbottel vir enige transaksies.  Ons het 3 kaartjies met sy skilderye op gekoop en self die transaksie voltrek.





0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts