European Adventures of Toinette and Johan

Sunday, October 27, 2013

Penzance stop over

Die ferry het eers 16:30 die Saterdagmiddag vertrek uit Scilly uit, wat beteken het dat ons nie 'n trein terug Londen toe sou kon vang om die Saterdagaand by die huis aan te kom nie.  So ons was gedwing om 'n stop over  te doen in Penzance waar ons die aand oorgeslaap het (ek dink die gastehuise in Penzance kry definitief baie goeie besigheid uit hierdie skedule uit).  Maar dit het darem ons journey  terug opgedeel in twee helftes wat beteken het dat ons baie meer uitgerus was op pad terug as op pad soontoe.




0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts