European Adventures of Toinette and Johan

Tuesday, October 07, 2014

Bossington cream tea

Na die geloop op die strand het ons Bossington toe geskiet vir 'n cream tea (skons met room en konfyt en 'n pot tee) in 'n lieflike, groen tuin wat deur een van die locals daar bestuur word.  Dit was die eerste cream tea van vele daardie week :-)



0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts