European Adventures of Toinette and Johan

Tuesday, October 07, 2014

Life is a (Dunster) Beach

Aangesien Homey so mal was oor die see met sy eerste ontmoeting saam met ons, wou ons hom graag vir 'n lekker walk vat op 'n strand wat darem bietjie meer sanderig is.  Ons het Dinsdag Dunster strand toe gery en met hom daar rondgeloop.  En hy was baie dankbaar!

Ons het selfs die West Somerset Stoomtrein gesien toe dit verby gekom het.












0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts