European Adventures of Toinette and Johan

Tuesday, October 07, 2014

Wildlife here...wildlife there...wildlife everywhere!

Nie net was die uitsig besonders nie, maar ons was ook gelukkig genoeg om 'n bokkie te sien teen die heuwel sowel as 'n arend wat op 'n tak gesit het.  Die eienaars van die plekkie wat ons gehuur het, het ook oral bird feeders opgesit rondom die huis, so terwyl ons binne gesit en puzzle bou het, kon ons uitkyk by die vensters en die voĆ«ltjies dophou.












0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts