
Net voor dat ons die trein gevang het om Bern toe te gaan, het ons op hierdie "prettige" bord afgekom. Johan wou hom dood lag toe hy die foto sien - hy se my kop is te klein vir die gat en syne is te groot. Au revoir Gruyeres - ons sal jou nooit vergeet nie.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home