Hier is 2 foto's van beelde wat ons in die park teegekom het. Dit is vir my wonderlik dat kuns so hoog geprys word daar, dat daar selfs kunswerke in die park is. Daar was selfs 'n kunsuitstalling toe ons daar was. Die organiese prag van die natuur word op merkwaardige wyse gekombineer met die skeppende kreatiwiteit van die mens.
Op die een foto kan julle sien hoe indrukwekkend yslik die beeld is van die kop waarby ek staan in verhouding met my.
1 Comments:
Wow, dis a massive gesig! Bly om weer 'n paar van julle foto's te gesien het! Mis julle :-)
Post a Comment
<< Home