Kyleakin was lekker besig, so ons toergroep was lekker wyd versprei oor die dorpie. Van die mense in ons toergroep het by Saucy Mary's gebly. Saucy Mary was volgens legende 'n Viking prinses wat die matrose "geflash" het wat verby geseil het om vir hulle
good luck toe te wens.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home