European Adventures of Toinette and Johan

Sunday, July 24, 2011

Laaste walkies - until we meet again beautiful Cornwall!








Laurika Rauch sing: "Daar is 'n tyd van kom en 'n tyd van gaan, dit het ek gelees, maar hoe sal ek dit ooit verstaan?" Inderdaad! Hierdie was ons laaste lang walkies strand-langs en ons het maar begin afskeid neem van die mooie Cornwall. Alle goeie dinge kom tot 'n einde en ons is dankbaar vir die goeie tye wat was. Ons hoop daar sal talle meer wees om te kom. Vaarwel St Ives - until we meet again :-)

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts