European Adventures of Toinette and Johan

Sunday, October 27, 2013

Long live the lives on Bryher

Ons het Vrydagoggend die boot geneem na Bryher eiland, wat ons laaste volle dag in Scilly sou wees.  Daar aangekom het ons eers die Church of All Saints 


besoek wat verskeie 19de eeuse grafte huisves van mense wat tot 'n ryp ouderdom geleef het.  Hier is ook 'n foto van Jacob Hicks se grafsteen wat op die rype ouderdom van 96 oorlede is in 1852 en die laaste reĆ«ls van sy grafsteen lees:

"This is to let you see
I've held the fifth generation on my knee."


0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts