European Adventures of Toinette and Johan

Tuesday, October 07, 2014

Bear on Guard

Homey was betower deur al die reuke en die geluide in die bosse rondom ons.  Hier is hy op "high alert", besig om die voorhoede te dek.  Hy lyk soos 'n beer van agter af, en 'n teddiebeer van voor af :-)





0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts