European Adventures of Toinette and Johan

Saturday, August 30, 2008

It was like a walk in the park



Ek en Johan het bietjie gaan rondloop in een van Parys se bekendste parke. Mens kan sien dat die Franse baie pride neem in tuinmaak. Die park het een van die mooiste en kleurvolste displays van blombeddings gehad wat ek in 'n lang tyd gesien het.

1 Comments:

At 5:38 AM, Blogger Hemant Saluja said...

Hi!

This is very beautiful park. I want to go in this park for picnic and walk. It’s really nice and amazing.

===================================
Hemlata


===================================
Hemlata
look4ward

 

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts