Huisie by die see




Ons sou in Kyleakin oorslaap vir die volgende 2 aande. Ons akkommodasie in Edinburgh was maar lekker dodgy, so ons was aangenaam verras om by so 'n lekker gastehuis met 'n see-uitsig te bly.
Daar was selfs 'n neigbouring kat wat seker 'n identiteitskrisis beleef en dink dis 'n hond so vriendelik was hy/sy en elke keer gou vir ons kom hallo se het as ons uitgegaan het.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home