European Adventures of Toinette and Johan

Monday, May 24, 2010

The English Channel


Talle vreeslose siele is braaf (of eerder mal?) genoeg om jaarliks deel te neem aan die swemresies in die English Channel tussen Dover en Calais. Toe ons op die strand was, het ons 'n paar brawe siele in die water gesien lengtes swem - hulle was in alle moontlikheid dalk besig om juis vir hierdie jaarlikse event te oefen. As mens mooi inzoom en mooi kyk, sal mens die figuur in die foto kan uitmaak.

Die eerste persoon om die English Channel te swem was Captain Matthew Webb in 1875 in 21 ure en 45 minute. Wow!

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts