European Adventures of Toinette and Johan

Monday, May 24, 2010

Gateway to France





Frankryk is maar net 34 kilometer van Dover Hawe af. Dis amazing om af te kyk na die ferry crossing onder en te dink hoe georganiseerd alles is en hoe verstommend dit is dat 'n ferry soveel mense en voertuie kan vervoer. Een ferry het maklik iets soos 10 of 15 trokke op gehad!

En Holland is ook nie ver daarvan af nie - daarom dat daar soveel Hollandse toeriste en -aanwysings was, afgesien van al die Franse toeriste en -aanwysings op bordjies.

Daar is elke dag gemiddeld 500 bote wat vaar tussen daardie waters en daar is ook verskeie ocean liners wat daar anker gooi. Die skaal daarvan is mind-blowing!

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts