European Adventures of Toinette and Johan

Thursday, September 02, 2010

"Parting is such sweet sorrow"




Nou ja, na vier wonderlike dae by die see, was dit tyd om St Ives vaarwel te roep. Ons het die middag 'n trein gevat van St Ives na St Erth, waar ons oorgeklim het op 'n trein terug Paddington stasie toe.

Ons het 15:41 van St Erth vertrek en die aand 21:10 in Londen aangekom. Darem lekker gelees, geeet en musiek geluister om die tyd te verwyl. Ai, die voordele om nie self hoef te bestuur nie
:-)

'n Paar fodies van die treinstasie(s).

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts