European Adventures of Toinette and Johan

Sunday, July 24, 2011

Mr Cool & sy vete met die meeue



Johan en die meeue het 'n love-hate relationship. Aan die een kant is hulle baie amusing, aan die ander kant is hulle parmantig en stout. Laas jaar het die vete tussen hom en die meeue begin toe hulle sy roomys uit sy hande gegryp het. Die vermetelheid!

Hier sit Mr Cool. Hy't wel bietjie van sy cool verloor toe een van hulle buddies besluit het om hierdie jaar toilet toe te gaan op hom :-). Wonder wat sal hulle volgende keer doen...

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts