European Adventures of Toinette and Johan

Wednesday, July 24, 2013

Plymouth pitstop

Na ons boot trippie het ons eers 'n pitstop by 'n pub gemaak om die batterye te herlaai.  Ek het gehoop om bietjie op die strand te gaan rond loop, maar Plymouth het nie swemstrande as sulks nie alhoewel dit teen die kus geleĆ« is, wat nogals interessant is.

Daar was selfs 'n opelug area in die middel van die dorp waar mens Wimbledon kon sit en kyk op groot skerms wat daar aangebring is.  Die Britte is natuurlik verheug oor Skot Andy Murray wat uiteindelik Wimbledon hierdie jaar gewen het.

Ons het nog 'n bietjie deur Plymouth geloop voordat ons weer die bus terug Tavistock toe gekry het.







0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts