European Adventures of Toinette and Johan

Sunday, October 27, 2013

Tone nat maak

Met die son wat vir 'n wyle kop uitgesteek het, was ons braaf genoeg om ons skoene uit te trek en bietjie tone nat te maak in die see.  Die water was egter so koud dat dit my herinner het aan die keer toe ek met my voete in Bloubergstrand se seewater gestaan het.  Daar was wel twee swemmers wat braaf (of eerder mal) genoeg was om sonder 'n wetsuit  te gaan swem in die yskoue waters.  Eerder hulle as ek!




0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts