Ons het op hierdie bordjie tydens een van ons
walks afgekom en dit bitter amusant gevind. Ek dink
hikers is reeds goed bewus daarvan dat hulle op 'n voetpad is, maar as dit nie spesifiseer watter voetpaaie hier
diverge nie, dan is die bordjie mos eintlik
redundant.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home