European Adventures of Toinette and Johan

Sunday, January 13, 2008

Alles is in die details








Gruyeres is waarlik een van die quiantest klein plekkies wat mens kan teekom. En daar is orals die fynste details - teen die dakke, die deure, geute ens. Dit slaan regtig mens se asem weg. Dit voel waarlik asof mens in een van daardie Disney Kersfeesfilms se Christmas Wonderlands is. Ons moes onsself heeltyd knyp om seker te maak dat dit alles eg is.

Ek dink veral Carla en Mamma Irma sou die estetiese, tradisionele detail baie waardeer het. Wens julle kon dit saam met ons beleef het.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts