European Adventures of Toinette and Johan

Monday, July 13, 2009

Kyleakin





Na 'n vol dag van rond rits, het Martin ons na Kyleakin gery. Ons het bietjie gaan rondloop op die pebble beach en 'n paar foto's van die quaint dorpie gevat.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

Newer Posts Older Posts